Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tiptol (Pycnonotidae)
Tiptol [boodskap #124172] Ma, 14 Januarie 2019 19:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Toppie of swartoogtiptol in Johannesburg.
'n Toppie of swartoogtiptol in Johannesburg.
Die Tiptol (familie Pycnonotidae) behoort aan 'n klein familie bekende voëls, waarvan die toppie (Pyconotus tricolor layardi) die bekendste is. Donkerbruin kuif met geel vlek. Familievoël en word oral aangetref. Gewoonlik olyfgroen. Die Kaapse tiptol (P. capensis) word net so volop aangetref. Almal sing rinkelend in kort frases. 'n Raserige opgewonde groep en vraatsugtige vrugtevreters. Die bosvoël of piet is 'n bosbewoner wat meer dikwels gehoor as gesien word. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tintenpalast
Volgende onderwerp: Tjeriktik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:13:38 MGT 2024