Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tintenpalast (Inkpaleis)
Tintenpalast [boodskap #124171] Ma, 14 Januarie 2019 19:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tintenpalast (Duits: Inkpaleis) is die bynaam vir oorspronklike Duitse Goewermentsgebou in Windhoek wat nog in gebruik is. Dit is deur die argitek Gottlieb Redecker ontwerp, in 1912–1913 deur Sander&Kock uit plaaslike materiaal gebou, en op op 1 November 1913 amptelik ingewy. Vandag is dit die setel van die Nasionale Vergadering of parlement van Namibië. Die Nasionale Raad van Namibië het in 2002 'n nuwe administratiewe blok oos van die historiese gebou betrek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tinker
Volgende onderwerp: Tiptol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:24:59 MGT 2024