Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tinker (Lybiidae)
Tinker [boodskap #124170] Ma, 14 Januarie 2019 19:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tinker (familie Lybiidae, die Afrika-houtkappers; vroeër Capitonidae) is ’n groep klein houtkappers wat vernoem is na hulle ‘aambeeldkloppende’ geroep. Hulle het kort, sterk snawels waarmee hulle ou boomstompe deurboor. Die rooiborstinker of -houtkapper het ’n helderrooi voorkop en is ’n betreklik algemene insekte-eter in bosagtige landskap van Oos-Kaapland tot Zoeloeland. Die noordeliker soorte is geel op die voorkop of romp.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tin
Volgende onderwerp: Tintenpalast
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:36:01 MGT 2024