Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Timmins, Howard Benson
Timmins, Howard Benson [boodskap #124168] Ma, 14 Januarie 2019 19:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Timmins, Howard Benson was 'n Suid-Afrikaanse uitgewer. Op 16 Junie 1904 in Kimberley gebore. Hy ontvang sy opleiding daar en in Engeland. Na ’n praktiese opleiding van 5 jaar by die Londense uitgewersmaatskappy, George Allen & Unwin Ltd., keer hy na Suid-Afrika terug as uitgewersverteenwoordiger en in 1944 begin hy met sy eie uitgewery. As gevolg van sy inisiatief het hy ’n groot afsetgebied geskep vir Suid-Afrikaanse skrywers van geskiedenis, biografie, reisverhale, kuns ens., waarvan die verkope etlike miljoene eksemplare beloop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Timlin, William H.
Volgende onderwerp: Tin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:50:19 MGT 2024