Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Timlin, William H.
Timlin, William H. [boodskap #124167] Ma, 14 Januarie 2019 19:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William H. Timlin was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. In 1896 gebore, bekwaam hom as argitek en gaan woon in Kimberley waar sy kenmerkende, eiesoortige styl hom gou bekendheid besorg. Afgesien van besonder mooi landskappe, was hy ook verantwoordelik vir verskeie fantasiestukke, wat herinner aan Arthur Rackham, veral The Ship that Sailed to Mars, wat in die V.S.A. verfilm is, en The Building of a Fairy City. In 1943 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tierboskat
Volgende onderwerp: Timmins, Howard Benson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:46:06 MGT 2024