Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tiekie (Trippens)
Tiekie [boodskap #124165] Ma, 14 Januarie 2019 19:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sammy Marks-tiekie wat in 1898 gemunt is.
Die Sammy Marks-tiekie wat in 1898 gemunt is.
'n Tiekie (Engels: Tickey) was 'n driepenniestuk – 'n silwer munt met die waarde van drie pennies (3d). Die woord is deur die Kaapse Maleiers ingevoer, van "Tiga" wat drie beteken. Dit was 'n betaalmiddel in Suid-Afrika tot die ingebruikneming van die desimale geldstelsel in 1961. Op die muntstuk was drie bondels hout en 'n protea afgebeeld. Dit was ook as 'n "trippens" bekend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Thunberg, Carl Peter
Volgende onderwerp: Tierboskat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:52:12 MGT 2024