Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Thunberg, Carl Peter
Thunberg, Carl Peter [boodskap #124164] Ma, 14 Januarie 2019 19:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Carl Peter Thunberg was 'n Sweedse plantkundige en reisiger, aan die Kaap. In 1743 gebore. Van 1770 tot 1776 het hy in Europa, Afrika en in die Ooste gaan reis, en bly lank aan die Kaap. Sy Reise het in Latyn verskyn, maar is in 1795 in Engels vertaal. Hy het oor die flora van die Kaap en van Japan geskryf. In 1828 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Third Transvaal Scottish
Volgende onderwerp: Tiekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:25:05 MGT 2024