Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Theiler, Dr. Max
Theiler, Dr. Max [boodskap #124156] Ma, 14 Januarie 2019 19:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Max Theiler was 'n Suid-Afrikaanse Nobelpryswenner en mediese navorser. Seun van sir Arnold Theiler. In 1899 in Pretoria gebore, studeer in die medisyne en spesialiseer in mikrobiologie. Hy vestig hom in die Verenigde State en raak verbonde aan die Rockefeller Institute. In 1930 het hy sy belangrikste ontdekking gedoen, nl. die virus van geelkoors en ’n entstof om dit teen te werk. Hiervoor het hy in 1951 die Nobelprys ontvang.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Theal, Dr. George McCall
Volgende onderwerp: Theiler, Sir Arnold
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:54:45 MGT 2024