Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Thabazimbi
Thabazimbi [boodskap #124154] Ma, 14 Januarie 2019 19:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Thabazimbi is 'n dorpsgebied naby Rustenburg, Transvaal, wat aan Yskor behoort en vroeër in sy behoefte aan ystererts voorsien het. Die beraamde reserwes oorskry 100,000,000 ton. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,302 (2,600 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Thaba ’Ndoda
Volgende onderwerp: Theal, Dr. George McCall
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:35:51 MGT 2024