Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Thaba ’Ndoda
Thaba ’Ndoda [boodskap #124153] Ma, 14 Januarie 2019 19:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Thaba ’Ndoda (beteken letterlik ‘Die Heuwel van Mans’) is ’n piek in die Amatolareeks naby King William’s Town, middelpunt van baie vroeëre gevegte aan die Kaapse oosgrens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Thaba Nchu
Volgende onderwerp: Thabazimbi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:30:47 MGT 2024