Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Thaba Induna
Thaba Induna [boodskap #124151] Ma, 14 Januarie 2019 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Thaba Induna is 'n heuwel naby Bulawayo; deur die Matabelekoning, Lobengula, gebruik as plek van teregstelling. Die naam beteken ‘Die Heuwel van die Raadsmanne’.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Thaba Bosigo
Volgende onderwerp: Thaba Nchu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:33:36 MGT 2024