Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tete
Tete [boodskap #124148] Ma, 14 Januarie 2019 18:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tete is die oudste blanke dorp in Suidelike Afrika; in Mosambiek langs die Zambezi nagenoeg 300 myl van die kus af geleë. In 1531 gestig as ’n sendingstasie van die Dominikaanse Broeders en verbind met die heilige, Gonzalo da Silveira. Die katedraal, wat in 1563 gebou is, bestaan vandag nog. In 1763 het Tete ’n munisipaliteit geword. Dit was altyd ’n belangrike handelsentrum en David Livingstone het die plek besoek. Vandag trek die dorp voordeel uit die belangrike nabygeleë steenkoolmyne. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,500 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Terry, Edward
Volgende onderwerp: Teyateyaneng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:19:11 MGT 2024