Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Terry, Edward
Terry, Edward [boodskap #124147] Ma, 14 Januarie 2019 18:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Edward Terry was 'n Engelse reisiger en skrywer. In 1590 gebore. Hy het een van die vroegste Engelse verslae nagelaat oor toestande in Tafelbaai voor die blanke nedersetting. Sy Voyage to East India het in 1655 verskyn. Oorlede in 1660.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tennis
Volgende onderwerp: Tete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:14:46 MGT 2024