Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Temboes
Temboes [boodskap #124144] Ma, 14 Januarie 2019 07:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Temboes is 'n stam in Oos-Kaapland wat tydens die Grensoorlog van 1835 onder die aandag gekom het. Nadat hulle baie moeilikheid veroorsaak het, het ’n groep hulle gevestig in, wat bekend geword het as Emigrante-Temboeland, met sy hoofkraal op Cala. In 1858 is die verower en by die Kaapkolonie ingelyf en in 1865 is dit hervestig. Na verdere onrus het die heersende hoofman Gangelizwe in 1875 afstand gedoen van dié eintlike Temboeland. Umtata is vandag die belangrikste sentrum in dié gebied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Temboeland
Volgende onderwerp: Tendega
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:51:36 MGT 2024