Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tellurometer
Tellurometer [boodskap #124141] Ma, 14 Januarie 2019 07:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tellurometer is 'n instrument wat in 1956 deur dr. T.L. Wadley in samewerking met die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) uitgevind is. Gebaseer op die toepassing van kortgolfradio-uitsending vir landmeting en kartografie. Word algemeen deur die militêre en ander owerhede gebruik, en word nou ook in die Verenigde State en elders onder lisensie vervaardig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Televisie
Volgende onderwerp: Tembisa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:34:55 MGT 2024