Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Taung (Taungs)
Taung [boodskap #124133] Ma, 14 Januarie 2019 06:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Taung is 'n dorp in die voormalige Bophuthatswana (nou Noordwes-provinsie), wat bestaan het lank voor die koms van die witman. Die naam (oorspronklik "Taungs" gespel) beteken "Tuiste van Leeus" (Tau is 'n leeu in Tswana). Na die besetting van Betsjoeanaland in 1884, het dit ’n administratiewe sentrum geword. Dit is tydens die Tweede Vryheidsoorlog deur die Boere ingeneem. Produseer kalk en is ’n sentrum vir die nabygeleë Vaalhartsbesproeiingsgebied, maar sy grootste aanspraak op beroemdheid is die "Taungs-skedel". Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,600 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tati
Volgende onderwerp: Taungs-Skedel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:13:59 MGT 2024