Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tarkarivier
Tarkarivier [boodskap #124129] So, 13 Januarie 2019 17:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tarkarivier is 'n takrivier van die Groot Visrivier in die Oos-Kaap. Dit vloei 13 km suidwes van Tarkastad verby. Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tarentaal
Volgende onderwerp: Tarkastad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:46:41 MGT 2024