Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tarentaal (Phasianidae)
Tarentaal [boodskap #124128] So, 13 Januarie 2019 17:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tarentaal.
'n Tarentaal.
Die Tarentaal (familie Phasianidae) is 'n algemene jagvoël in digte bosse van Oos-Kaapland af noordwaarts. Die amper kaal nek en plomp, gespikkelde lyf is goed bekend. ’n Waaksame voël wat in troppe rondloop en goed kan vlieg. Eet wurms, wortels en insekte in bosagtige streke. Die kuifkop-tarentaal is ’n tropiese bewoner van Natal en die Krugerwildtuin.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tanner, Brigadier-generaal William Ernest Collins
Volgende onderwerp: Tarkarivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:27:39 MGT 2024