Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tanner, Brigadier-generaal William Ernest Collins
Tanner, Brigadier-generaal William Ernest Collins [boodskap #124127] So, 13 Januarie 2019 17:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Brigadier-generaal William Ernest Collins Tanner was 'n Suid-Afrikaanse soldaat, in 1875 in Fort Jackson gebore. Hy veg met die Natal Carbineers en in die Tweede Vryheidsoorlog met die Scottish Horse. Hy word na die Royal Staff College gestuur en was ’n lid van die permanente staf van die Natal Militia. Na Uniewording was hy ’n stigterslid van die Suid-Afrikaanse Staandemag. Tydens die Eerste Wêreldoorlog het hy bevel gevoer oor die Tweede Suid-Afrikaanse Infanterie, die 8ste Infanterie-brigade en die Eerste Suid-Afrikaanse Infanterie. Oorlede in 1943.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tampan
Volgende onderwerp: Tarentaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:12:09 MGT 2024