Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tamboekiegras
Tamboekiegras [boodskap #124125] So, 13 Januarie 2019 16:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tamboekiegras (Cymbopogon validus) is 'n wilde grassoort wat in Oos-Kaapland en Swaziland aangetref word en van 6-12 voet hoog groei. Die naam is afgelei van die stam. Sien Tamboekie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tamboekie
Volgende onderwerp: Tampan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:57:19 MGT 2024