Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tamboekie
Tamboekie [boodskap #124124] So, 13 Januarie 2019 16:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tamboekie is 'n stam wat in Oos-Kaapland woon en ontstaan het uit die ondertrouing van Boesmans en Amatemboe, ’n Bantoestam. Dit het waarskynlik gedurende die 18de eeu plaasgevind. Hulle het met die Korannas gebots en later hulle tuiste in die omgewing van Queenstown gemaak. Hulle taal dui op hulle basteroorsprong.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Talana
Volgende onderwerp: Tamboekiegras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:05:54 MGT 2024