Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Talana
Talana [boodskap #124123] So, 13 Januarie 2019 16:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Talana is 'n heuwel naby Glencoe, Natal. Toneel van Boerenederlaag op 20 Oktober 1899 in die Tweede Vryheidsoorlog. Die naburige drop is nou die terrein van ’n groot glasfabriek. In Zoeloe beteken die naam ‘Die Bakkie’ of ‘Bankie’. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,213 (228 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Takhaar
Volgende onderwerp: Tamboekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:44:40 MGT 2024