Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Takhaar
Takhaar [boodskap #124122] So, 13 Januarie 2019 16:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Takhaar is 'n persoon met lang slordige hare.

Die naam is vroeër ook gebruik vir ongekunstelde Boere. Die woord is afgelei van die eertydse gebruik op die platteland om die hare te sny deur 'n kom oor die kop te plaas en af te sny wat onder uitsteek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tait, Admiraal Sir William Eric Campbell
Volgende onderwerp: Talana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:13:01 MGT 2024