Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tafelkleed
Tafelkleed [boodskap #124119] So, 13 Januarie 2019 16:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tafelkleed verwys na die kenmerkende wolkformasie wat die kruin van Tafelbergbedek en oor die kranse bokant Kaapstad afrol. Dit word veroorsaak deur die vogbelaaide suidoostewind wat teen die berg vaswaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tafelberg
Volgende onderwerp: Tagati
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:38:55 MGT 2024