Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Taaipit
Taaipit [boodskap #124112] So, 13 Januarie 2019 15:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Taaipit is ’n soort geel of wit perske. By taaipitperskes kleef die vleis aan die pit vas. Voorbeelde hiervan is die soorte Kakamas en Keimos. Taaipitperskes word dikwels vir inmaak en konfyt gebruik. Daarteenoor word lospitperskes, waarvan die vleis maklik van die pit af los kom, gewoonlik vars geëet. Lospit-soorte sluit in die Culemborg en Van Riebeeck.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Taaibos
Volgende onderwerp: Taalbond (Suid-Afrikaanse)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:48:03 MGT 2024