Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Syfret’s Trust Co. Ltd.
Syfret’s Trust Co. Ltd. [boodskap #124107] So, 13 Januarie 2019 14:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Syfret’s Trust Co. Ltd. is/was 'n groot finansieringshuis met sy hoofkantoor in Kaapstad. In 1851 deur Edward John Maynard Syfret as ’n privaatfirma gestig en grootliks deur sy seun, Edward Ridge Syfret, wat ’n getroue kollega van Cecil John Rhodes en baie ander bekende persoonlikhede van die dag was, ontwikkel. Syfret’s Trust, wat baie verwante ondernemings het, het teen die 1960's ’n fonds van sowat R180,000,000 onder sy beheer gehad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Syfergat
Volgende onderwerp: Symons, Generaal-Majoor Sir William Penn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:19:15 MGT 2024