Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Syfergat (Cyphergat)
Syfergat [boodskap #124106] So, 13 Januarie 2019 14:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Syfergat (Cyphergat) was 'n vroeëre steenkoolsentrum in die Stormberg, Kaapland. Geopen in die jare 1860 maar nou van minder belang as gevolg van die meerderwaardigheid van die steenkool in Transvaal en Natal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sydney-on-Vaal
Volgende onderwerp: Syfret’s Trust Co. Ltd.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:05:55 MGT 2024