Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swinburne
Swinburne [boodskap #124103] So, 13 Januarie 2019 14:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Swinburne is 'n dorp in die distrik Harrismith, Oranje-Vrystaat, op die spoorlyn na Natal. Vroeër bekend as Albertina. Die N3 loop langs Swinburne verby. Dit is 'n gewilde oorstop vir mense wat tussen Johannesburg en Durban reis. Die Wilgerivier vloei net wes van die dorp verby. Een van die oudste brûe in die Vrystaat, wat in 1884 geopen is, gaan daar oor die rivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swempie
Volgende onderwerp: Sybokhaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:43:06 MGT 2024