Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartz, Marthinus
Swartz, Marthinus [boodskap #124095] So, 13 Januarie 2019 13:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marthinus Swartz was 'n Boerejagter. Sy vroeë loopbaan is onbekend, maar in 1857 het hy in geselskap van William Charles Baldwin in die hedendaagse Zimbabwe (Rhodesië) gejag. Hy was een van die vroegste blanke besoekers aan die Victoria-waterval (1861) en het ook Barotseland in 1863 besoek. Min is bekend oor sy latere lewe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartwitpens
Volgende onderwerp: Swaweltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:02:36 MGT 2024