Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartwitpens (Hippotragus niger)
Swartwitpens [boodskap #124094] So, 13 Januarie 2019 13:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Swartwitpens.
'n Swartwitpens.
Die Swartwitpens (Hippotragus niger) is een van die grootste en mooiste bokke van sy soort, word soms tot amper 5 voet (van die skouer af) hoog. Word in die Krugerwildtuin, Zimbabwe (Rhodesië) en in Mosambiek aangetref waar dit gewoonlik in troppe van tot 50 wei. Die swartwitpens kan baie gevaarlik wees wanneer hy gewond is en word deur weinig diere, behalwe leeus, aangeval. ’n Donker, rooierige bruin vel en wit romp, met pragtige na agter gekromde horings by sowel die ram as die ooi.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swart Week, Die
Volgende onderwerp: Swartz, Marthinus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:59:52 MGT 2024