Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swart Week, Die
Swart Week, Die [boodskap #124093] So, 13 Januarie 2019 13:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Swart Week is die tydperk van Britse nederlae aan die begin van die Tweede Vryheidsoorlog. Dit het op 10 Desember 1899 begin met die Boere-oorwinning by Stormberg gevolg deur Magersfontein op 11 Desember met die dood van generaal Wauchope en die Slag van Colenso op 15 Desember. Twee dae later is die hele eersterangse reserwe van die Britse leër na Suid-Afrika ontbied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartwaterkoors
Volgende onderwerp: Swartwitpens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:44:10 MGT 2024