Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartwaterkoors (Texas-koors)
Swartwaterkoors [boodskap #124092] So, 13 Januarie 2019 13:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Swartwaterkoors (ook bekend as Texas-koors) is in 1889 in die Verenigde State deur dr. T. Smith geïdentifiseer. Dr. Robert Koch het in 1896 by Kimberley tot die ontdekking gekom dat hierdie beessiekte ooreenkom met ’n plaaslike siekte wat swartwaterkoors genoem word. Laasgenoemde is in 1870 naby die mond van die Tugela, Natal, aangemeld. Dit word veroorsaak deur die blou bosluis (Rhipicephalus decoloratus). Dit het na Transvaal, die Oranje-Vrystaat en die Transkei versprei en nie minder nie as 100,000 beeste het in 1885 net in die Transkei hieraan gevrek. Nou word dit suksesvol bestry deur dippery en inenting.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartruggens
Volgende onderwerp: Swart Week, Die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:53:37 MGT 2024