Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartkoppies
Swartkoppies [boodskap #124088] So, 13 Januarie 2019 13:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Swartkoppies is 'n plaas oos van Pretoria waar senator Samuel (Sammy) Marks baie jare gewoon het. Hy het in die jare tagtig daarheen getrek en die eerste proefnemings in moderne landbou in Transvaal uitgevoer, insluitende ploeëry, die maak van kuilvoer en suiwelboerdery. Die opstal, ‘Swart-koppies Hall’ is vergroot totdat dit uiteindelik meer as 40 vertrekke gehad het en hier is baie hoofwaardigheidsbekleërs onthaal. Die landgoed is ’n hele paar geslagte al ’n erfplaas en behoort nog aan mnr. Marks se familie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swarte Ommegang, Die
Volgende onderwerp: Swartkops
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:59 MGT 2024