Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartbek-Kakelaar (Rhinopomastus cyanomelas)
Swartbek-Kakelaar [boodskap #124085] So, 13 Januarie 2019 13:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Swartbek-Kakelaar (Rhinopomastus cyanomelas) is 'n voël wat hou van doringveld en van die Oranjerivier en Noord-Natal noordwaarts aangetref word. Lyk baie na die kakelaar maar baie kleiner en heeltemal swart.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartbaar
Volgende onderwerp: Swart, Charles Robberts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:55:16 MGT 2024