Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swaardvis (Xiphias gladius)
Swaardvis [boodskap #124080] So, 13 Januarie 2019 12:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Swaardvis.
'n Swaardvis.
Die Swaardvis (Xiphias gladius) is 'n vis, gemiddeld 2 meter (6 voet), maar tot 4 meter (12 voet) lank met 'n swaard of snawel van sowat 1 meter (3 voet) lank. Dit is bekend dat dit selfs bote hiermee aanval. Hulle word in warm see aangetref en daar bestaan nie sekerheid of dit al ooit aan die Kaap gevang is nie. Daar is 'n nagemaakte model in die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad waarvan die kop eg is. Dit is heel waarskynlik in 1825 in die eerste Suid-Afrikaanse Museum uitgestal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swaan
Volgende onderwerp: Swael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:22:46 MGT 2024