Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swaan (Cygnus olor)
Swaan [boodskap #124079] So, 13 Januarie 2019 12:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Swaan.
'n Swaan.
Die Swaan (Cygnus olor) is die grootste van al die watervoëls. Meeste swaanspesies kies 'n lewenslange maat, alhoewel "skeidings" ook plaasvind.

'n Paar het na bewering 'n skipbreuk aan die Humansdorpse kus oorleef. Hulle het toe daar naby in die Krommerivier begin aanteel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suzman, Mev. Helen
Volgende onderwerp: Swaardvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:45:26 MGT 2024