Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suurbraak
Suurbraak [boodskap #124073] So, 13 Januarie 2019 12:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Suurbraak is 'n dorpie in Kaapland. In 1812 deur eerw. Seidenfaden gestig as stasie vir die Londense Sendinggenootskap. Geleë tussen Swellendam en Heidelberg en bekend vir sy natuurskoon en vrugbare grond. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,491 (137 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suurbekom
Volgende onderwerp: Suurkaree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:11:37 MGT 2024