Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sutherland
Sutherland [boodskap #124071] So, 13 Januarie 2019 12:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sutherland is 'n dorp in die Karoo. In 1855 gestig en vernoem na eerw. Henry Sutherland. Bekend vir sy koue winterklimaat en vir sy wolproduksie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,809 (681 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Susan, Hendrik
Volgende onderwerp: Suurbekom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:57:30 MGT 2024