Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Susan, Hendrik
Susan, Hendrik [boodskap #124070] So, 13 Januarie 2019 12:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hendrik Susan was 'n Suid-Afrikaanse musikant. In 1903 gebore. Hy begin in die Staatsdiens werk maar wend hom spoedig tot orkesmusiek en spesialiseer in Boereliedjies en komposisie. Sy orkes het landswyd bekendheid verwerf en is algemeen nageboots. Hy tree in 1954 af.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suring
Volgende onderwerp: Sutherland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:04:15 MGT 2024