Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suni (Nesotragus)
Suni [boodskap #124067] So, 13 Januarie 2019 12:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suni is 'n soort baie klein, grasieuse bokkie wat in die warmer dele van Suidelike Afrika, tussen Zoeloeland en Malawi, aangetref word. Daar is twee soorte, Livingstonese suni (Nesotragus livingstonianus), onder 18 duim hoog, en die effens groter Zoeloelandse suni (Nesotragus zuluensis). Hulle is nagdiere, behalwe in betrokke of reënerige weer, en kom selde uit die digte bosse. Klaarblyklik kom hulle sonder water klaar. As gevolg van hulle spoed en kleur is dit feitlik onmoontlik om hulle te sien. Die ramme het klein horinkies.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sundra
Volgende onderwerp: Sunwich Port
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:06:15 MGT 2024