Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sunday Times
Sunday Times [boodskap #124065] So, 13 Januarie 2019 12:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sunday Times is 'n Sondagblad wat in 1906 deur George Kingswell in Johannesburg gestig is. Dit was onmiddellik geweldig gewild en het vandag die grootste sirkulasie in Suid-Afrika. Teen die 1960's reeds meer as 450,000 per oplaag.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suikerbekkie
Volgende onderwerp: Sundra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:31:07 MGT 2024