Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suidelike Bontrok-Laksman (Nilaus brubru)
Suidelike Bontrok-Laksman [boodskap #124060] So, 13 Januarie 2019 10:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suidelike Bontrok-Laksman (Nilaus brubru) is 'n klein insekte-etende voël van die fiskaal-familie wat in die Kalahari, Oranje-Vrystaat en in Natal aangetref word. Swart-en-wit soos die janfiskaal, maar kleiner en het ’n fluiterige stem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrika Stigting
Volgende onderwerp: Namibië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:14:03 MGT 2024