Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrika Stigting
Suid-Afrika Stigting [boodskap #124059] So, 13 Januarie 2019 10:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrika Stigting is/was 'n onafhanklike organisasie, in 1960 gestig met sy hoofkantoor in Johannesburg om die verdraaiings oor Suid-Afrika in die buiteland reg te stel. Verantwoordelik vir die uitbring van belangrike besoekers, die verspreiding van gesaghebbende inligting, ens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Suidelike Bontrok-Laksman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:06:54 MGT 2024