Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Toeristekorporasie (Satoer)
Suid-Afrikaanse Toeristekorporasie [boodskap #124053] So, 13 Januarie 2019 09:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Toeriste-korporasie (afgekort Satoer) is 'n statutêre liggaam wat deur die Unie-regering in die lewe geroep is om toeristeverkeer na die Unie aan te moedig. In 1947 gestig met sy hoofkantoor in Pretoria, en takke in Londen, New York, Salisbury, Nairobi en elders. Sy funksie is om inligting te verskaf en nie om toeristeverkeer te hanteer nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie- en Gaskorporasie
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:09:48 MGT 2024