Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank (SASBANK)
Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank [boodskap #124051] So, 13 Januarie 2019 09:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank [SASBANK] was 'n koöperatiewe bank wat in Januarie 1922 met die aanvangskapitaal van £200 gestig is. Sy hoofkantoor was in Johannesburg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seinkorps
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie- en Gaskorporasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:15:55 MGT 2024