Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Noodhulpliga
Suid-Afrikaanse Noodhulpliga [boodskap #124046] So, 13 Januarie 2019 08:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga is 'n Afrikaner-organisasie wat baie ooreenstem met die Rooikruis en die St. John-Ambulansbrigade. Op 16 April 1935 deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging in Pretoria gestig. Funksioneer op ’n landswye grondslag en het afdelings vir noodhulp, tuisverpleging ens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse Nasionale Tuberkulose-Assosiasie
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Party
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:12:08 MGT 2024