Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Lugmag
Suid-Afrikaanse Lugmag [boodskap #124041] So, 13 Januarie 2019 08:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Lugmag is op 5 Februarie 1915 gestig as die Suid-Afrikaanse Vliegkorps. Neem deel aan die veldtog in Duits-Suidwes-Afrika in 1915. Tydens die veldtog in Duits-Oos-Afrika tree dit op as ’n eskader van die R.A.F. In Maart 1922 was dit in aksie tydens die Randse Opstand en dit stuur ook twee vliegtuie na Namibië (Suidwes-Afrika) tydens die Bondelswarts-opstand van 1922 en weer in 1925. Uitgebrei tydens die Tweede Wêreldoorlog toe daar meer as 50 eskaders in Italië was. In 1950-53 het ’n eskader saam met die VV-magte in Korea geveg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse Ingenieurskorps
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Mediese Korps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:50:25 MGT 2024