Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Ingenieurskorps
Suid-Afrikaanse Ingenieurskorps [boodskap #124040] So, 13 Januarie 2019 08:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Ingenieurskorps was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 1 Julie 1914 gestig en gestasioneer in Durban, Uitenhage, Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg en Pretoria. Het geweldig uitgebrei tydens die Tweede Wêreldoorlog toe allerlei ingenieurswerk onderneem is, onder meer die vervaardiging van gifgas. Doen krygsdiens in Abessinië, Noord-Afrika en Italië.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Lugmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:28 MGT 2024