Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns [boodskap #124039] So, 13 Januarie 2019 08:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is in 1909 gestig onder die naam, S.A. Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, vir die bevordering van die Afrikaanse taal. Lede word verkies en die verrigtinge word gepubliseer. Die Akademie is in 1921 beliggaam kragtens ’n Wet van die Parlement en gewysig in 1942. Die hoofkantoor is in Pretoria.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Styfsiekte
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaanse Ingenieurskorps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:55:00 MGT 2024