Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stuttaford, Sampson Rickard
Stuttaford, Sampson Rickard [boodskap #124036] So, 13 Januarie 2019 07:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sampson Rickard Stuttaford was die eienaar van ’n afdelingswinkel. In 1833 in Engeland gebore. Hy emigreer na die Kaap nadat hy sy handelsopleiding in Londen voltooi het. In die saak van A.W. Fletcher ontmoet hy sy lewenslange vennoot, William (later sir William) Thorne en in 1857 word Plymouth House gestig wat gou bekend geword het as Thome, Stuttaford & Co. Die onderneming het in 1871 verskuif na Adderleystraat en takke is later gestig in Johannesburg (1892) en in Durban (1924). In 1915 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stuttaford, Richard
Volgende onderwerp: Stutterheim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:28:25 MGT 2024